Skip to main content

Tydsberekening is alles!

Om "betyds" te wees in die wêreld van die wetenskap beteken iets anders as om "betyds" te wees in die alledaagse lewe. Trouens, daar is fisici wat horlosies...

Graduandi leef US se droom om inklusief, innoverend en toekomsgerig te wees

​Twee Rekenaarwetenskap-studente wat Maandagoggend (14 Maart) tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste Maart 2016 gradeplegtigheid gegradueer het...

Eerste oes graduandi in MSc Volhoubare Landbou vir SA

Universiteit Stellenbosch (US) graduandi Busi Mahlobo, Sakeus Kafula, Tshepo Morokong and Zander Venter is almal pioniers, aangesien hulle onder die eerste...

Matie-atlete oorheers Boland-atletiekkampioenskap

​​Die Matie-hoogspringer Keagan Fourie het Saterdag vir groot opwinding by die Coetzenburg-stadion gesorg toe hy 'n 45 jaar oue Boland-rekord in die stof laat...

Rektor vereer Top-100 voederskole

Op Saterdag, 12 Maart 2016, het die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies gasheer gespeel tot die Wes-Kaapse skoolhoofde van die Top-100 voederskole vir...

US vereer briljante wiskundige en uitsonderlike navorser

Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan prof. Helmut Prodinger, een van Suid-Afrika en die wêreld se voorste navorsers in kombinatorika, vereer met 'n...

Rekordgetal Maties kry vandeesweek graad

Die Maart-gradeplegtighede aan die Universiteit Stellenbosch (US) voltrek die 2015 akademiese jaar, en dit blyk dat twee besonderse rekords opgelewer is: die...

Samewerking tussen SU se UCM en Bath Universiteit se BRE CICM

Die Unit for Construction Materials (UCM) was onlangs gasheer vir kollegas van Bath Universiteit se BRE Centre for Innovative Construction Materials (BRE CICM)...

SSML in die SAICE Tydskrif: Die rol van die SSML om slim mobiliteit vir Stellenbosch te verskaf

Die Stellenbosch Smart Mobility Lab (SSML) het onlangs verskyn in die September 2015 uitgawe van die Suid-Afrikaanse Instituut van Siviele Ingenieurs (SAICE)...

Hofbevel aan die Universiteit Stellenbosch toegestaan

Die Hooggeregshof van Suid-Afrika het ‘n hofbevel toegestaan aan die Universiteit Stellenbosch teen ‘n aantal individue wat hulle verbied om universiteitsgeboue...
Subscribe to