Die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys en Opleiding het sy oorsigbesoek aan die Universiteit Stellenbosch (US) Woensdagoggend (16 Maart 2016) as...
Die viering van Menseregtedag is 'n belangrike geleentheid vir Suid-Afrikaners om oor die kritiese betekenis van die Handves van menseregte te besin. Een van...
Altesaam 1167 studente in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteite Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (Groep A), Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Vier van die Fakulteit se top navorsers is onlangs met Kansellierstoekennings vereer tydens die Universiteit Stellenbosch se gradeplegtighede. Die vier...
Meer as 200 studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch, ontvang vandeesweek kwalifikasies by Maart...
Dr Jacobus Charles Bender (Koot) Kotze is die ontvanger van die Universiteit Stellenbosch se Kanseliersmedalje vir 2015, die hoogste lof wat die US aan 'n...
Sowat 20 studente het Dinsdag (15 Maart) deelgeneem aan 'n optog op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US). Die geleentheid is deur die Demokratiese...
Drie nuwe lede van die Universiteitsraad is deur die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch verkies. Adv Jan Christiaan Heunis, prof André Coetzee en Mr...
Marko Victor se eerste werk as 'n mikrobioloog was dié van kwaliteitsbeheerbestuurder by 'n waterbotteleringsmaatskappy in Franschhoek terwyl hy nog besig was...
Die USB se nuwe hoof: Sosiale Impak, prof Arnold Smit, sê die vraag kan maklik gevra word waarom 'n bestuurskool klem lê op sosiale impak pleks van gewoon sake...