Skip to main content

Groot studie teiken prostaatkanker in mans van Afrika

​'n Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n span internasionale wetenskaplikes wat die grootste studie tot nog toe onderneem om die...

Onderwaterhokkie-wêreldkampioenskap in Coetzenburg-swembad aangebied

Onderwaterhokkiespelers van 17 verskillende lande het van 23 Maart tot 2 April in Stellenbosch bymekaargekom vir die 19de CMAS Onderwaterhokkie...

Samewerking tussen US en Universiteit van Coventry

Die verwantskap tussen kroniese inflammasie en die aanvang van tipe 2-diabetes sal die onderwerp van die navorsing wees wat wetenskaplikes van die Departement...

Top studente in rekenaarwetenskap word beloon

​Die top studente in rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch het gesamentlik sowat R40 000 se prysgeld verdien vir hul harde werk gedurende 2015. Die...

Nasionale debuut vir Steinhoff Maties se Glasby

​Steinhoff Maties Hokkie se Tarryn Glasby het in die onlangse Private Property-somerreeks haar senior internasionale debuut vir die nasionale vroue-hokkiespan...

Rektor- en Uitvoerende Burgemeestersforum verken sinergie oor innovasie in Stellenbosch

Die Forum van die Rektor en Uitvoerende Burgemeester het onlangs samesprekings gevoer om Stellenbosch as die Innovasie hoofstad van Suid-Afrika te bevorder. Dit...

Raaisels van Parkinson se siekte word ontrafel

​Wêreld Parkinson se siektedag word op 11 April herdenk. Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch het ontdek dat die genetiese oorsprong van Parkinson se...

Simposium oor Sosiale Impak

Datum: 15 April 2016 Plek: STIAS, Stellenbosch Tema: Voorwaarts – van interaksie na impak Doel: Die doel is om 'n platform vir oop oorlegpleging oor die...

Hardlopers benodig vir ‘n navorsingsprojek met draagbare tegnologie.

Wie kan deelneem? 1) Mans en Vrouens tussen die ouderdom van 18-35. 2) Gereelde hardlopers, maar nie meer as ~ 10km/ week nie. 3) Iemand wat 'n begeerte het om...

​ US vier internasionale vennootskappe

Die 14de jaarlikse Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN) byeenkoms is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. Besoekers van 27...
Subscribe to