Volgens die sosiale media vind die optog na die Admin B-gebou van die Universiteit Stellenbosch op 3 Maart plaas uit protes teen die beweerde "viktimisering en...
Studies in Transformasie en Historiese Trauma in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe bied die eerste van 'n reeks lesings aan. Albie Sachs sal die...
Die kampusgemeenskap word in kennis gestel van 'n byeenkoms op die Rooiplein tydens middagete op Dinsdag 15 Maart 2016 en 'n optog daarvandaan na die Admin B...
ʼn Groep van Essec Bestuurskool was onlangs by die USB as deel van hul Algemene Bestuursprogram. Martin Butler het die klas gefasiliteer oor innovasie in Afrika...
Atlete met onderste ledemaat-amputasies wat later vanjaar by die Rio Paralimpiese Spele aan die 400m-naelloop gaan deelneem kan dalk hul kanse op sukses...
Die FNB Varsity Cup, wat aangebied word deur Steinhoff International, het 'n besluit geneem om alle wedstryde op 29 Februarie en 7 Maart uit te stel om...
Swemliefhebbers is die afgelope naweek op Coetzenburg bederf met uitstekende vertonings deur swemmers wat hoop om later vanjaar aan die Olimpiese Spele in...
Stel jy belang in een van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se graadprogramme maar is nie seker waar om te begin met die aansoekproses nie? Indien...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n strategiese plan ontwikkel om probleme aan te spreek en oplossings te vind. Só skryf prof Bob Mash...