Lede van die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het onlangs ʼn oggend in Jonkershoek by die Akkerland-crèche deurgebring as...
The Professional Military Development of young officers is of vital importance in preparing them for their future careers. The exposure of young officers to...
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Saterdag (20 Februarie 2016) by ‘n buitengewone vergadering drie mosies oor taalimplementering aanvaar...
Suid-Afrika is 'n land van uitdagings, veral ten opsigte van die onderrig van sy kinders, jongmense en ook sy volwassenes. Ons land word gekenmerk deur swak...
"Daar is die afgelope ruk baie gesê oor die sogenaamde 'blackface'-voorval by ons Heemstede Vrouekoshuis twee weke gelede. Ek gebruik graag hierdie geleentheid...
Die voormalige Steinhoff Maties-hokkiespeler Ashlin Freddy is die nuwe afrigter van Maties se manshokkiespan. Hy vervang Neville Rothman wat die span die...
Die onlangse Volhoubare Grondbestuur Simposium, wat op 5 en 6 November 2015 aan die Universiteit Stellenbosch gehou is, het 'n platform vir akademici en...
Weggesteek binne die verskillende afdelings en navorsingsfasiliteite van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit...
"Gesondheidsorg word toenemend duurder en daar is ʼn vraag na doeltreffender gesondheidstelsels wat op ʼn beter standaard is." Dít is die mening van dr William...
Wil jy self kom beleef watter voorpuntnavorsing die Fakulteit Natuurwetenskappe onderneem? Ons nooi BSc-alumni en ander belangstellende partye om vir begeleide...