Skip to main content

Wes-Kaap 'n baanbreker vir volhoubare gesondheidsorg

​Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n strategiese plan ontwikkel om probleme aan te spreek en oplossings te vind. Só skryf prof Bob Mash...

Urban Metabolism of African Cities

​​Appologies, this article is not in Afrikaans... yet!

Back To School Initiative

On 29 January 2016, the Military Academy students teamed up with Arcelor Mittal, Saldanha Bay Municipality, Department of Health, Trailblazers and SAPS Cluster...

Verklaring deur Universiteite Suid-Afrika

Lees 'n gesamentlike verklaring van Visekanseliers, Hoofde en Rektore van universiteite in Suid-Afrika oor die geweld en ontwrigting by ons universiteite hier.

Dr. Paul Hills – pas gekose SAAB-president

Die onlangse 42ste Jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Botaniste (SAAB), wat in Januarie by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein...

VIVUS Februarie 2016 nou beskikbaar

VIVUS Februarie 2016 - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie. Nuutste uitgawe van die...

Navorsingsbulletin

Die eerste uitgawe van Universiteit Stellenbosch se Faculty of Education Research Bulletin is onlangs saamgestel. Vind die bulletin hier​. Die doelwit is om die...

PhD-student wen prys met publikasie in ʼn eweknie-beoordeelde vaktydskrif

​Dr Frederic Nduhirabandi, ʼn PhD-student van die Afdeling Geneeskundige Fisiologie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit...

Uitstalling belig vroeë geskiedenis van Stellenbosch

ʼn Argeologiese uitstalling oor die vroeë geskiedenis van Stellenbosch is Dinsdag (23 Februarie 2016) by die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch...

US Koor wen Fiësta-toekenning

Die Stellenbosse Universiteitskoor het die Fiësta-toekenning vir beste uitvoering van klassieke musiek gewen. Die prys is Donderdag (18 Februarie) in Pretoria...
Subscribe to