Skip to main content

Rekord Bestuur sagteware: is dit tot you voordeel?

​Rekord bestuur sagteware: opsommend Goeie Rekordbestuur sagteware beskik oor vyf kern eienskappe: 1. Rekord Navolging: Hierdie is die basiese funksie van goeie...

Libertas wen Steinhoff-eerstejaarstoernooi

​Libertas het 'n stokkie gestreek voor Dagbreek se planne om die Steinhoff-eerstejaarstoernooi vir 'n vyfde agtereenvolgende keer te wen, toe hulle die...

Matie-fietsryer derde in Kaapstad-fietstoer

​Matie-fietsryer Vera Adrian (22), die Afrika- en Namibiese kampioen in the padwedren en tydtoets, het voortgebou op haar goeie prestasies in Februarie deur...

Maties se Wylie aangewys as USSA-krieketafrigter

Steinhoff Maties Krieket se afrigter Andrew Wylie is aangestel as die USSA-afrigter vir die komende CSA Future-toernooi in Kimberley en die driehoekige reeks...

UCM besoek PPC De Hoek Fabriek

​UCM lid, Riaan Combrinck, en 10 voorgraadse Siviele Ingenieurs studente van Stellenbosch Universiteit het industrie vernoot PPC se De Hoek sement fabriek naby...

“Die wêreld lê oop voor jou” – Verwelkomingsboodskap aan nuwe USB SBA-deelnemers

Die 18 nuwe deelnemers van die USB Kleinsakeakademie (SBA) se Ontwikkelingsprogram is verlede week op die USB-kampus verwelkom. Guy Harris, bestuurshoof van die...

Inklusiewe, wederkerige skakeling lei tot wedersydse voordeel

Funda Fundisa is 'n gestruktureerde vrywilligerprogram wat tutorbystand bied aan matriekleerders by Hoërskool Kayamandi op Stellenbosch. US-studente help die...

Rekenaarsentrumstoele ‘n pyn in die nek (en rug) vir leerders

Die onvoldoende sitplekke wat in rekenaarsentrums by verskeie skole in die Wes-Kaap verskaf word kom onder die soeklig tydens Skoolgesondheidsweek, 4 tot 8...

Maties doen hul ding by US Woordfees

Waar jy kyk by vanjaar se US Woordfees is daar iewers is 'n Matie, 'n alumnus, of 'n US-dosent betrokke – of dit nou teaterproduksies, die visuele kunste...

Matiefietsryers gekies om SA in Filippyne te verteenwoordig

​Drie studente van Universiteit Stellenbosch – Hans-Werner Heuer, CP van Wyk en Max Sullivan – sal USSA by die internasionale universiteite-fietsrykampioenskap...
Subscribe to