Skip to main content

Taakspan aangewys om verkragtingskultuur te ondersoek

Die Universiteit Stellenbosch (US) neem geruime al tyd sterk standpunt in teen alle vorm van seksuele wangedrag en geweld teenoor vroue. Die Rektor se...

Beelde en simbole: skep van ‘n verwelkomende kultuur

Die Universiteit Stellenbosch erken dat visuele simbole verskillende emosies en ervarings by mense oproep, veral in ʼn gediversifiseerde en histories verdeelde...

Protes en besetting op Stellenbosch-kampus

​* Volledige Afrikaans binnekort beskikbaar​ Protesters evacuated Stellenbosch University's (SU) Old Main Building ( Ou Hoofgebou) just before midnight on 9...

Uitbreiding van horisonne deur middel van tegnologie

Volledige artikel volg binnekort in Afrikaans ************************************************************************************************* The School of...

Die ritme van Afrika-tromme se terapeutiese waarde

​Hierdie meningsartikel deur dr Nicola Plastow, 'n senior lektor aan die Afdeling Arbeidsterapie, is gepubliseer deur Bhekisisa in die Mail & Guardian op 7...

Dokters moet geleer word om beter beraders oor lewenstylkeuses te wees

​Hierdie meningsartikel deur Dr Zelra Malan, 'n senior lektor aan die Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg, het verskyn in The Conversation op 4 Maart 2016...

Eerste multimedia woordeboek vir Suid-Afrikaanse Gebaretaal

'n Woordeboekkundige en 'n rekenaarwetenskapstudent van die Universiteit Stellenbosch (US) het saamgespan om 'n prototipe van die eerste multimedia elektroniese...

US en Fraunhofer werk saam op waternavorsing

​Die eerste werkswinkel tussen die Universiteit Stellenbosch en die Fraunhofer Water Systems Alliance (SysWasser) is deur 31 afgevaardigdes bygewoon, insluitend...

Suksesvolle Opedag vir Fakulteit Opvoedkunde

​Die Universiteit Stellenbosch het onlangs 'n suksesvolle Opedag aangebied, met ongeveer 10 000 Graad 11- en Graad 12-leerders, ouers en onderwysers wat die dag...

US Woordfees bied diskoerse wat almal raak

Diskoers speel tradisioneel 'n groot rol by die US Woordfees en in 2016, met sy talle uitdagings, dra hierdie sessies ekstra gewig met onderwerpe wat elke Suid...
Subscribe to