'n Driekuns van drieë deur die FNB Maties-vleuel Duncan Saal het gesorg dat die span van Stellenbosch vir FNB Tuks kon klop voor 'n opgewonde skare in die...
Maties Netbal het 2015 op 'n hoë noot afgesluit nadat hulle die finaal van die Varsity Sports-netbalkompetisie op hul tuisveld aangebied het. Met die diepte en...
Prof Barbara Huisamen is as Ere-genoot van die Fisiologiese Vereniging van Suider-Afrika (Physiology Society of Southern Africa [PSSA]) aangewys. Sy het hierdie...
Die Brocher-stigting, wat in Switserland gebaseer is, is 'n tweede tuiste vir baie uitgelese akademici in die wêreld. Twee navorsers van die Desmond Tutu TB...
Volledige artikel volg binnekort i n Afrikaan s ************************************************************************************************* The HonsBPA...
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie binne die Fakulteit Teologie, US het onlangs 'n bundel opstelle, Hermeneutics and Social Transformation deur Prof...
Volgens prof Kayode Omoregie, akademiese direkteur van die Internasionale Bestuursprogram (IMP) van die Lagos-bestuurskool (LBS), besoek hulle die Universiteit...
Die USB se Loopbaankantoor het verlede week ʼn aanbieding gehad oor hoe om jou MBA te optimaliseer. Dit is aangebied deur Dale Fobian, ʼn lewensafrigter en...
Daar leef tien keer meer mikrobes op en binne jou as die totale aantal selle waaruit jy bestaan. Tog het die wetenskap nou eers onlangs begin om die verband...
Vir hierdie Science Café Stellenbosch op Woensdag 9 Maart 2016 neem prof. Jannie Hofmeyr ons op reis na die fassinerede wêreld van die sel en hoe selle ons...