Skip to main content

Leesprojek inspireer verandering by Tygerberg-kinderhospitaal

​Moeders van pasgebore babas en kinders is aan die vreugde en voordele van lees bekendgestel met ʼn projek wat onlangs by die Tygerberg-kinderhospitaal begin is...

Matie-granaatnavorser met Afrika Unie se top-wetenskapsprys vereer

Prof Umezuruike Linus Opara van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas een van die Afrika Unie (AU) se grootste eerbewyse ontvang. Die AU Kwame Nkrumah...

Hoe meer wilde bye, hoe groter is kleinboere se oes

Kleinboere kan hul oeste met tot 24% vermeerder as hulle moeite doen om wilde bye en ander bestuiwers na hul grondgebied te lok. Om die natuur se gratis...

Dieet kan kanker veroorsaak of stuit

» Mediaverklaring: Wêreld Kankerdag Verlede jaar het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) die aankondiging gemaak dat rooi- en verwerkte vleis 'n mens se kans...

Verandering vereis aanpassing

Universiteite moet vernuwe en aanpas by die snelle veranderinge in hoër onderwys om te keer dat hulle stagneer, skryf prof Wim de Villiers, Rektor en...

Military Academy welcomes first years

The Military Academy had its Welcoming Parade for the first year learners (MA18) on 28 January 2016 at the Military Academy parade ground. The Welcoming Parade...

Rektor beloof ondersteuning aan Maties Sport

"Ek gaan Maties Sport kragtig ondersteun. Dit vorm 'n belangrike deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se handelsmerk." Prof Wim de Villiers, rektor van...

US se Konvokasie moet drie raadslede verkies; vierde lid later

Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) kan binnekort uit 12 genomineerde kandidate vir nuwe Raadslede stem. Die ampstermyn van drie raadslede...

Is vleiland leeus geneties verskillend van ander leeus?

Grootskaalse veranderinge in Afrika leeus se paleo-omgewing die afgelope vyf miljoen jaar mag die rede wees vir die verrassende genetiese verskille tussen...

Science artikel: Hoe meer wilde bye, hoe groter is kleinboere se oes

Kleinboere kan hul oeste met tot 24% vermeerder as hulle moeite doen om wilde bye en ander bestuiwers na hul grondgebied te lok. Om die natuur se gratis...
Subscribe to