Skip to main content

Programveranderinge

'n Fees is 'n ding met 'n lewe en wil van sy eie – en dis amper onmoontlik om te verwag dat daar geen verandering gaan insluip nie. Op hierdie bladsy hou ons u...

Dube ondersoek "uitdagings in joernalistiekonderrig en -opleiding"

​Dr Bevelyn Dube (derde van links) het in Desember 2013 'n PhD in Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang. Voordat sy haar graad verwerf...

Internasionale kollokwium oor spierfisiologie in Stellenbosch

Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) was die gashere vir die vierde tweejaarlikse Indiese Oseaan-rand Spier...

US stel nuwe groep uitgelese professore aan

ʼn Nuwe groep van 15 hoogleraars aan die Universiteit Stellenbosch (US) is Maandag (8 Februarie 2016) as Uitgelese Professore (Distinguished Professors)...

Afrika-sentrum vir Dispuutbeslegting by die USB span saam vir internasionale navorsing oor besigheid se rol in vrede

Die Afrika-sentrum vir Dispuutbeslegting by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool is besig met 'n navorsingsprojek saam met internasionale vennote oor...

Vyf USB-programme hoog op Eduniversal se ranglys

​Die USB se MBA (Voltyds en Deeltyds), MPhil in Ontwikkelingsfinansies, MPhil in Bestuursafrigting en Nagraadse Diploma in Leierskapsontwikkeling, is hoog...

Huldigingsbundel vir prof. Herbert Ernst Wiegand

Op Vrydag 5 Februarie 2016 is daar 'n spesiale leksikografiekollokwium ter ere van prof. Herbert Ernst Wiegand, emiritusprofessor van die Universiteit van...

Nuutste uitgawe van Stellenbosch Papers in Linguistics Plus

​'n Nuwe uitgawe van SPiL plus is nou beskikbaar by http://spilplus.journals.ac.z…. Prof. Ian Bekker van die Universiteit van die Noord-Wes is die SAMWOP-3...

US verwerp diskriminasie teen LGBTIQA+-gemeenskap

Met verwysing na onlangse berigte van ervarings van homofobie, transfobie en "queer"-fobie in die kampusgemeenskap, het die Bestuur van die University...
Subscribe to