Skip to main content

Kortkursus Nederlands aangebied deur Departement Afrikaans en Nederlands

Ben je geïnteresseerd in de Nederlandse taal en cultuur? Dan is de beginnerscursus Nederlands iets voor jou! Het Departement Afrikaans en Nederlands biedt een...

​ Vensters 2016 wil mense nader aan mekaar bring

Stellenbosch gaan weer gons wanneer duisende besoekers van regoor die Skiereiland môreaand (Vrydag 29 Januarie) op die dorp toesak om die immergewilde Nedbank...

Stedelike Metabolisme van Afrikaanse Stede

​Unfortunately this article is only available in English... for now.

Navorsing help verskerp stryd teen TB

​Die stryd teen tuberkulose (TB) kan ʼn hupstoot kry indien die bakterium wat die siekte veroorsaak verhoed kan word om sy eie vitamien te vervaardig. Dít is een...

Nagraadse skool verwelkom nuwe PhD-studente

Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het pas ʼn nuwe groep PhD-studente op kampus verwelkom. Dit is die derde inname van dié skool en...

Registrasie gaan voort ondanks poging om te ontwrig

​Registrasie vir die 2016 akademiese jaar sal voortgaan by die Universiteit Stellenbosch ondanks vanmiddag (Woensdag, 27 Januarie) se poging om die proses te...

Wees veilig, Maties!

Met die aankoms van die studente vir die nuwe akademiese jaar, doen die Universiteit Stellenbosch (US) 'n beroep op studente om mede-verantwoordelikheid te neem...

Eerlike, oop gesprekke nodig om US vorentoe te neem

Kom ons neem die tyd om na mekaar te luister, om eerlik en openlik met mekaar te praat, en om saam te werk om die Universiteit Stellenbosch (US) vorentoe te vat...

US alumnus oorrompel teatergehore

​'n Alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), die akteur Marlo Minnaar, is van Maandag, 1 Februarie, op die verhoog van die Baxter-teater in Rondebosch...

Wen ʼn Tablet tydens US Opedag!

​Op Saterdag, 27 Febuarie van 08:30 – 16:00 gaan sowat 8 000 tot 10 000 Graad 11/12 leerders, hul ouers en onderwysers stroom na Stellenbosch en Tygerberg...
Subscribe to