Skip to main content

R1,5 miljoen vir navorsingsprojek om volhoubare bestaansgeleenthede te skep

'n Nuwe projek in die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe wat daarop toegespits is om hongersnood en armoede te verminder...

US Grondkunde narvorsers woon Internationale Grond Organiese Materiaal Simposium by

Twee navorsers van die Departement Grondkunde (US), dr Andrei Rozanov en dr Ailsa Hardie, het onlangs vier referate by die 5de Internasionale Grond Organiese...

Westvaal ondersteun die Botaniese Tuin

Westvaal Stellenbosch het onlangs aangekondig dat hul die borgskap van ʼn Chev Utility bakkie vir die Botaniese Tuin vir ses maande verleng. Buiten die gebruik...

Botaniese Tuin oop aande gedurende Woordfees - 8 tot 10 Maart

​Die Botaniese Tuin gaan weer oop wees tot 22h00 vanaf die 8ste tot die 10de Maart. Saans kan besoekers van die nagblommende plante sien soos byvoorbeeld die...

Botaniese Tuin oop aande 2016

​Die botaniese tuin se oop aande is vanaf die 4de tot die 12de Maart 2016, vanaf 17h00 tot 22h00 saans. Die Katjiepiering restaurant (bespreek vroegtydig asb)...
Subscribe to