Skip to main content

Nuwe navorsing oor genetika van Suider-Afrika se luiperds

Luiperds wat probleme vir boere of die plaaslike bevolking veroorsaak, moet liefs nie verder as 100 kilometer van waar hulle gevang is, verskuif word nie, omdat...

SUNSEP vier sukses van 2015 HOPE@Maties-leerders

​Agt leerders op die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se merietelys en vyf leerders op die top20-lys van die Noord-Kaap se Onderwysdepartement was in 2015...

2016 Nuwelingstudente verwelkomingsprogram en registrasie

Hartlik welkom aan ons 2016 BSc-nuwelingstudente. Die verwelkomings- en registrasieprogram van die Fakulteit Natuurwetenskappe begin op Donderdag 21 Januarie...

​Rietenbosch-projek 'n wenner vir leerders, gemeenskap en omgewing

'n Vleiland rehabilitasie projek wat sy oorsprong in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde het, maak goeie vordering en is op koers om...

US rekenaarwetenskaplike ontvang A-gradering

'n Spesialis in sagteware-ontwikkeling van die Universiteit Stellenbosch, prof. Willem Visser, is slegs die tweede rekenaarwetenskaplike in Suid-Afrika om 'n A...

IPB vier die einde van 2015

Ter afsluiting van 'n suksesvolle 2015 het die studente en personeel van die Instituut vir Plantbiotegnologie op Vrydag, 4 Desember, byeengekom om terugvoer oor...

Chemikus en fisikus ontvang US kanselierstoekennings

’n Teoretiese fisikus en ’n analitiese chemikus van die Fakulteit Natuurwetenskappe het die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekennings vir buitengewone...

Blue Skies fondse vir “sellulêre taxi’s”

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) maak gebruik van dieselfde guerillataktiek, eie aan dit wat geharde bakterieë, soos dié wat Tuberkulose...

IPB by ICAR verteenwoordig

Arabidopsis thaliana is ʼn biologiese model wat reeds grondig nagevors is. Dit is die eerste plantspesie waarvan die volledige genoom opeengevolg is en gereeld...

Verbeterde punte open deure tot tersiêre studie

​​Die SciMathUS-klas van 2015 het ’n vakgemiddeld van 72% in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe behaal in verlede jaar se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen...
Subscribe to