Die Ministerie van Hoër Onderwys en Opleiding, het 'n verklaring uitgereik na afloop van die Minister se vergadering met die 26 Visekanseliers van Suid-Afrika...
Meer as 12 000 studente het reeds van self-registrasie/e-registrasie ( my sun.ac.za) by die Universiteit Stellenbosch (US) gebruik gemaak. Studente wat egter...
Fokus, harde werk en 'n helpende hand. Dít is wat studente benodig om sukses te behaal, het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Universiteit Stellenbosch se...
Die nuwe eenstopdiens waar insidente rondom onbillike diskriminasie, teistering, seksuele teistering en viktimisering aangemeld kan word. 'n Kommunikasie- en...
Die Universiteit Stellenbosch (US) gee sedert die sluiting van 'n wedersyds aanvaarbare ooreenkoms met dienswerkers en eksterne kontrakteurs teen die einde van...
'n Skare van nagenoeg 5 000 nuwe Maties en hul ouers het Donderdagaand (21 Januarie) die Danie Craven-stadion by Coetzenburg op die kampus van die Universiteit...
Die Universiteit Stellenbosch (US) wil vir almal 'n inklusiewe, verwelkomende tuiste bied. Studente word aangemoedig om mekaar te respekteer en te waardeer...
Die Studentraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n inisiatief geloods om geldelike ondersteuning te bied aan studente, wat vir studies by die...
Die Universiteit Stellenbosch het verlede week nagenoeg 5 000 nuwe studente by die Universiteit te verwelkom, en sien uit om al sy senior studente vandeesweek...