Skip to main content

Is vleiland leeus geneties verskillend van ander leeus?

Grootskaalse veranderinge in Afrika leeus se paleo-omgewing die afgelope vyf miljoen jaar mag die rede wees vir die verrassende genetiese verskille tussen...

Science artikel: Hoe meer wilde bye, hoe groter is kleinboere se oes

Kleinboere kan hul oeste met tot 24% vermeerder as hulle moeite doen om wilde bye en ander bestuiwers na hul grondgebied te lok. Om die natuur se gratis...

Wat is die doel van 'n bestuurskool vandag?

​Kyk na ʼn video waar die USB-direkteur. Prof Piet Naudé, praat oor die rol wat bestuurskole in vandag se tyd speel. Die video is geproduseer vir die European...

USB50-boek: Spesiale prys vir beperkte tydperk

​Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) is vanjaar in sy 52ste bestaansjaar as verskaffer van topgehalte sakeopleiding. Die USB50-boek, wat in...

Maties HP het groot planne vir 2016

USSA- en Varsity Sports-titels. Dit is waarop die Maties Hoëprestasie-eenheid (HP-eenheid) in 2016 gaan fokus. Die Varsitybeker-rugbyreeks begin op 8 Februarie...

Beplan jy ’n loopbaan in die natuurwetenskappe?

Die Maties Ope Dag op Saterdag 27 Februarie 2016 is die ideale geleentheid vir Graad 11- en 12-leerders om waardevolle inligting oor universiteitstudies en...

Matie-granaatnavorser met Afrika Unie se top-wetenskapsprys vereer

Prof Umezuruike Linus Opara van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas een van die Afrika Unie (AU) se grootste eerbewyse ontvang. Die AU Kwame Nkrumah...

Individue skitter vir Steinhoff Maties

Verskeie spelers van die Steinhoff Maties-krieketspan het 'n groot indruk gemaak by die pas afgelope Varsity Sport-kriekettoernooi. Matieskaptein Dewald Botha...

Moedersterftekoers in die kollig by ReSEP-werksessie

Dit is 'n groot bekommernis dat die moedersterfte-ratio in Suid-Afrika baie hoër bly as dié van vergelykende portuurgroepe met soortgelyke ekonomieë en...

Nuwe US-studie kyk na wattelboom se invloed op waterkwaliteit

Bewaringsekoloë aan die Universiteit Stellenbosch (US) is besig met navorsing oor hoe die kwaliteit van rivierwater verbeter wanneer indringer-swartwattelbome...
Subscribe to