Skip to main content

Sandra Liebenberg genomineer as lid van die VN se Komitee vir Ekonomiese, Sosiale en Kulturele Regte

​Prof Sandra Liebenberg, houer van die HF Oppenheimer Leerstoel in Mensregte en uitgelese professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit...

CNN praat met twee pesbeheerspesialiste met Matie-bande

'n CNN Inside Afrika-televisie-insetsel het die kollig geplaas op die werk wat navorsers en assosiate van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie aan...

Robuuste debat in koshuise na voorval en skorsing van studente

7 Februarie 2016 Robuuste debatte word die naweek in koshuise op Stellenbosch gevoer na 'n 'blackface'-voorval by 'n verwelkomingsgeleentheid in die Heemstede...

US tree in vir eksterne dienswerkers

Die Universiteit Stellenbosch het aan die einde van 2015 met dienswerkers en studente 'n ooreenkoms bereik, en is stelselmatig besig om die ondernemings wat...

Nuwe toetse kan oorbehandeling van malaria met 95% verminder

Dr Eleanor Ochodo, 'n senior wetenskaplike by die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, se...

Militêre Akademie verwelkom nuwe studente

"Skenk 100% aandag aan jul studies van die eerste dag. Gryp dié geleentheid met beide hande aan en moenie daarvan afstand doen nie. Dit is jou sleutel tot die...

Kunste-alumnus gee ʼn Suid-Afrikaanse inslag aan tradisionele Bybelstories

Marie Prinsloo (foto), ʼn alumnus van die Departement Visuele Kunste, het onlangs haar eerste kinderboek geïllustreer, ʼn kinderbybel getiteld Bible Stories for...

Mammogramme werk, sê US-kenner

Werk mammogramme of nie? Dít was die vraag wat prof Justus Apffelstaedt van die Afdeling Chirurgie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan...

‘Fakulteite moet hou by Taalbeleid en Taalplan’ - Raadsvoorsitter

Verklaring deur mnr George Steyn, Voorsitter van die Stellenbosse Universiteitsraad: Alle fakulteite aan die Universiteit Stellenbosch (US) moet die...

Gesamentlike PhD deur die Universiteite van Vrije en Stellenbosch toegeken

Dr Regan Solomons het onlangs die eerste persoon by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe geword aan wie die gesamentlike PhD-graad tussen die...
Subscribe to