Skip to main content

Tydelike skorsing van US-studente in beweerde “blackface”-insident opgehef

Die tydelike skorsing van twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Heemstede Vrouekoshuis betrokke by ʼn beweerde "blackface"-voorval op Vrydag 4...

Internasionale biobank-span ontvang befondsing vir EU-Afrika-vennootskap

‘n Nuwe samewerkingsooreenkoms tussen die Europese Unie en Afrika-instansies, die B3Africa-projek (Bridging Biobanking and Biomedial Research across Europe and...

Aansoek teruggetrek na US verbintenis tot voortgesette belyning met 2015-taalmosie

Afriforum het vandag (12 Februarie 2016) sy hofaansoek teen die Universiteit Stellenbosch teruggetrek. Die Universiteit Stellenbosch sal voortgaan om te...

​Waardes moet die rigsnoer wees vir openbare debat aan US

Die Rektor se Bestuurspan (RBS) aan die Universiteit Stellenbosch het sy ondersteuning vir oop en waagmoedige gesprekke herbevestig, maar terselfdertyd 'n...

Stellenbosch University Earth Sciences: News from the GSSA bulletin

Earth Sciences at Stellenbosch we have been very busy, carrying on our core business of teaching and research with considerable success. Our aim is to be a...

Nagraadse student aanvaar vir gesogte internasionale opleidingsprojek

Khethelo Xulu, 'n PhD-student in Psigiatriese Genetika, is as beurshouer deur die Tirisano-opleidingsprojek (TOP) van die Universiteit van Kalifornië in Los...

New insights on the gigantic Donkerhuk granite batholith

​​Profs John Clemens, Alex Kisters and Ian Buick, with honours students are nearing completion in their three-year, NRF-funded study of the gigantic Donkerhuk...

Nuwe tegniek maak sterilisasie veilig vir almal

In Februarie is die fokus op voortplantingsgesondheid. Dit verwys na mense se vermoë om kinders te hê en die vryheid om te besluit wanneer en hoe gereeld hulle...

Programveranderinge

'n Fees is 'n ding met 'n lewe en wil van sy eie – en dis amper onmoontlik om te verwag dat daar geen verandering gaan insluip nie. Op hierdie bladsy hou ons u...

Dube ondersoek "uitdagings in joernalistiekonderrig en -opleiding"

​Dr Bevelyn Dube (derde van links) het in Desember 2013 'n PhD in Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang. Voordat sy haar graad verwerf...
Subscribe to