Skip to main content

Sportwetenskapstudente doen ervaring op by Kaapstad-fietstoerekspo

Biokinetika-studente van die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap het onlangs praktiese ervaring opgedoen by die Kaapstad-fietstoer se ekspo...

Bridging Abilities-dag 'n groot sukses

Studente van die Departement Sportwetenskap se Adapt2Move-program het onlangs aan die Bridging Abilities-dag deelgeneem. Bridging Abilities is 'n nie...

Nelson Mandela-kollokwium op 30 Maart

Die Nelson Mandela Museum, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Museum, nooi u hartlik uit na die Nelson Mandela Kollokwium. Hoofsprekers: Prof...

HonsBRek-studente behaal beste slaagsyfer in Aanvanklike Toets van Vaardigheid

Die Skool vir Rekeningkunde is in sy noppies met die slaagsyfer van 94% wat die HonsBRek-studente van 2015 in die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde...

Taalimplementering in die 2de kwartaal

Beste Student in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe Ek is deeglik bewus van die ondersekerheid wat geskep is deur die taalinterdik van Afriforum wat...

Emeritusprofessor as denkleier vereer

Prof Niël le Roux, emeritusprofessor in die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs vir sy besondere...

Kruger se leeus word bedreig deur tuberkulose

Mense is nie die enigste spesie wat deur tuberkulose geraak word nie – twee van Suid-Afrika se gewilde 'Groot Vyf' word ook bedreig deur die siekte, insluitend...

SSML analiseer internasionale TomTom Traffic Index verslag

TomTom het die resultate van die 2016 TomTom Traffic Index verslag op 22 Maart 2016 verklaar. Hierdie jaarlikse verslag kwantifiseer die opeenhopings vlakke in...

TB en ons voorsate

Nog 'n legkaart-stukkie het in plek geval oor die rol wat voorsate by die vatbaarheid vir tuberkulose (TB) in die Suid-Afrikaanse bruin bevolking speel. Dié...

Nuwe adviesraad vir Fakulteit Natuurwetenskappe

Die nuutgestigte adviesraad van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het vir die eerste keer op Vrydag 4 Maart 2016 by die...
Subscribe to