Datum: 15 April 2016 Plek: STIAS, Stellenbosch Tema: Voorwaarts – van interaksie na impak Doel: Die doel is om 'n platform vir oop oorlegpleging oor die...
Wie kan deelneem? 1) Mans en Vrouens tussen die ouderdom van 18-35. 2) Gereelde hardlopers, maar nie meer as ~ 10km/ week nie. 3) Iemand wat 'n begeerte het om...
Die 14de jaarlikse Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN) byeenkoms is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. Besoekers van 27...
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, is vandeesmaand een jaar in dié posisie. Lees hieronder sy oordenking oor die...
Sowat 'n 100 studente het vandag (8 April) om 12:30 op die Rooiplein vergader om 'n vyf dag lange stille protes teen verkragting en seksuele misdade te...
ʼn Nuwe eenheid wat studente in die Magister in Geneeskunde (MMed) -program met hulle navorsingsprojekte sal ondersteun is onlangs by die Universiteit...
Onderdruk ons een van Moedernatuur se oudste en mees effektiewe bakterie-bevegtende meganismes deur pasiënte te forseer om te eet nadat hulle, hul eetlus...
Donderdag se Varsity Atletiek-finaal in Stellenbosch het as ’n voorsmakie gedien vir wat die skare volgende week by die SA Senior Baan- en Veldkampioenskap kan...
Twee Voedselwetenskapstudente, Emma van der Merwe en Lara Moller, is die toppresteerders vanuit die Fakulteit AgriWetenskappe wat na die Universiteit se...
Prof Sandra Liebenberg, houer van die HF Oppenheimer Leerstoel in Mensregte en uitgelese professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit...