Die Matie-atleet Shaun de Jager se afrigter Suzanne Ferreira glo hy sal die Olimpiese kwalifiserende tyd vir die 400 m-wedloop by die naweek se Suid-Afrikaanse...
Sluit by ons aan vir die tweede in 'n reeks ontbytbesprekings wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan...
Die Kaapse Universiteite Breinbeeldingsentrum (CUBIC) het uitgebrei na ‘n hele liggaamsbeelding-fasiliteit wat by die Universiteit van Kaapstad (UK) gesetel is...
Ons moet voortgaan met pogings om die verkragtingskultuur in ons gemeenskap, ons land en die res van die wêreld te beëindig en ʼn samelewing te skep wat vry is...
Dit is al gesê entrepreneurs word gebore, nie gemaak nie. En dit is vir seker waar van Dewald Müller wat tans besig is met sy honneursgraad in Aktuariële...
Nanna van Niekerk (foto links) van Bethal en Thomas West (foto regs) van Tennessee in die VSA het elkeen R25 000 van Sanlam gewen in Borg 'n Woord se...
Die Andrew Murray-prysfonds het pas die wenners van vanjaar se pryse vir Christelike en teologiese boeke aangekondig. Die publikasie Living with Dignity -...
In 'n onlangse bespreking met die hoofekonoom van Rand Aksepbank, Ettienne le Roux; die dekaan van die fakulteit ekonomiese en bestuurswetenskappe by...
Verkragting en verkragtingskultuur was die afgelope weke wyd in die media berig. In die lig hiervan het Universiteit Stellenbosch talle navrae ontvang. Hierdie...
Ná 'n uitstekende Varsitybeker-seisoen is FNB Maties se kaptein, Beyers de Villiers, aangewys as die voorspeler van die 2016 Varsitybeker-toernooi, terwyl...