Skip to main content

Aanstelling van BEO Direkteur - Prof Johann Kirsten

Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) aan die Universiteit Stellenbosch kondig graag aan dat professor Johann Kirsten as die nuwe Direkteur van die BEO...

Navorsers aan US ontwikkel ‘n snel-diagnostiese toets vir TB

'n Snel-diagnostiese toets vir tuberkulose (TB) wat by die versorgingspunt gebruik kan word, is ontwikkel deur 'n span wetenskaplikes van regoor die wêreld...

Allan Boesak se 70ste verjaardag word gevier

Voor die byeenkoms het deelnemers die inleiding en eerste hoofstuk van Prof Boesak se nuutste boek, Kairos, Crisis, and Global Apartheid: The Challenge to...

US-Raad stel Nico Koopman en Hester Klopper as Viserektore aan

​Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het by sy geskeduleerde Raadsvergadering van 9 Mei twee senior aanstellings gedoen. Prof Nico Koopman, wat tans...

Steinhoff Maties gereed vir groot hokkie-naweek by Coetzenburg

​Met drie oorwinnings en 24 doele in hul guns, lê die Steinhoff Maties-hokkiemans derde op die Varsity Hokkie-toernooi se punteleer. Die toernooi het verlede...

Taalafwykings - US tree op in belang van studente

Die Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch, mnr George Steyn, het hierdie week gereageer op medianavrae rondom taalimplementering. Ter wille...

Maties wen weer Intervarsity-stryd

​Die FNB Maties het Saterdag vir die derde jaar agtereenvolgens die Intervarsity-stryd teen die Universiteit van Kaapstad (FNB Ikeys) gewen. Hierdie stryd se...

Einde van ‘n era vir Steinhoff Maties Krieket

Die 2016 Nasionale Klubkampioenskapsbyeenkoms was die einde van 'n era en die begin van die volgende vir die Steinhoff Maties Krieketspan. Nie net het Maties...

Maties Basketbal-spanne kwalifiseer vir USSA-toernooi

​Maties Basketbal se mans- en vrouespan het albei gekwalifiseer om in Julie aan die nasionale universiteitskampioenskap (USSA) deel te neem ná twee senutergende...

Bergfietsry nou ook deel van die Hoëprestasie-program

Bergfietsry is nou ook deel van Maties Sport se Hoëprestasie-program by die Universiteit Stellenbosch (US) en vanjaar ook reeds deel van die opwindende Varsity...
Subscribe to