Die Eenheid vir Transformasienavorsing (TRU), wat toegespits is op navorsing oor die transformasie van outokrasie tot demokrasie én andersom, die vereiste...
Die lidtekens van kinderjare-trauma lê baie dieper as die emosionele en/of fisiese mishandeling wat 'n kind ervaar – navorsing het getoon dat dit lewenslank 'n...
Lede van die Maties Parasport-klub neem tans aan verskillende kompetisies oorsee deel in 'n finale poging om hul plek in die Suid-Afrikaanse span vir die 2016...
Die twee voorste klubs in die Westelike Provinsie se Grootuitdaagliga, Steinhoff Maties en WPCC, het mekaar die afgelope naweek op Coetzenburg gepak en die...
Woensdag (25 Mei) vier ons Afrikadag. In twee meningsartikels in onderskeidelik The Conversation en Cape Argus, skryf skryf Gerrie Swart van die Departement...
Die Fakulteit Opvoedkunde in samewerking met die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskapontwikkeling (FVZS Leierskapinstituut) het onlangs die...
'n Toegewyde Doktorale Kantoor is by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch (US) gevestig om die toenemende...
As deel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se voortgesette verbintenis om die kampuskultuur te verander, is dr Maria Christodoulou onlangs...
Jy wil nie in 'n tou staan om by die gimnasium te registreer nie? Jy het jou toegangskaart by die huis vergeet? Jy wil nie vir twee jaar aansluit nie? Met 'n...