Ja. Maar. Tóg. In sommige gevalle juis nié. Daar is nie net een maklike antwoord op die vraag oor watter moontlike gesondheidsvoordele Suid-Afrikaanse wyn en...
Prof Wim de Villiers, Rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs saam met die Nagraade Onderwyssertifikaat- (NOS-) studente wat spesialiseer in...
Vroeër hierdie jaar het die Rektor se Bestuurspan (RBS) ʼn taakspan oor verkragtingskultuur in die lewe geroep. Oor die afgelope twee maande het die Taakspan...
In 'n brief wat op 20 Mei 2016 in Business Day Live gepubliseer is, het 'n aantal akademici onder wie prof Stan du Plessis, dekaan van die US Fakulteit...
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Saterdag 21 Mei 2016 by ʼn spesiale vergadering prinsipiële vertrekpunte met betrekking tot die Taalbeleid...
Die musiekprogramme van die 13de Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) se tien aandkonserte is pas bekend gestel. Musiekliefhebbers sal die...
KENNISGEWING AAN LEDE VAN DIE KONVOKASIE VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Verkiesing van US Raadslid vir die termyn 22 Junie 2016 tot 01 April 2018 Lede van...
Die Universiteit Stellenbosch (US) kan ongestoord voortgaan met die hersiening van sy Taalbeleid en die Taalkomitee van die Raad kan ook sy werksaamhede...
Die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (CEBHC) is onlangs deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) aangewys as die Afrika-streek se Sentrum van...