Skip to main content

USB se prof Marius Ungerer oor ‘verwoesters van geluk’

​Daar is vier faktore wat 'n negatiewe rol op die vlak van ons geluk speel, sê prof Marius Ungerer, 'n medeprofessor in Strategiese Bestuur aan die Universiteit...

Dekaansmedalje vir natuurwetenskappe se topstudent

’n Voormalige hoofmeisie van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, Melise du Toit, is die ontvanger van die dekaansmedalje as die beste honneursstudent in 2015...

‘Sakeleiers moet hul stemme laat hoor,’ sê Woolworths-baas en USB-adviesraadvoorsitter

​​​​Sakeleiers moet ’n stem teen politieke onreg wees, betrokke raak en help om die land se probleme op te los. Om stil te bly – soos sommiges tydens die...

Belangrike eksameninligting

​Prof Arnold Schoonwinkel, Viserektor: Leer en Onderrig, het in 'n skrywe aan studente belangrike inligting rondom die eksamen deurgegee: Dear Maties I wish you...

Afrika-wetenskaplikes maak vordering met insig in hardnekkige TB-bakterieë

​Wetenskaplikes het ‘n manier gevind om die problematiese gedeeltes van die TB-bakterieë uit te sonder wat middelweerstandigheid versoorsaak. Dr Jomien Mouton...

Matie-student na Universiteit van Cambridge

Roxine Staats, 'n nagraadse student in biochemie aan die Universiteit Stellenbosch, het 'n beurs van die Skye Stigting ontvang om haar MSc-graad by die...

US vorm multilaterale samewerkingsooreenkoms met universiteite in Brasilië, China en Vereningde Koningryk

Verteenwoordigers van vier universiteite op vier kontinente het onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) ontmoet. Hulle het 'n multilaterale...

SR voorsitter gee oorsig oor die afgelope termyn

Beste student Dis ongelooflik om te dink dat ons reeds halfpad deur ons akademiese jaar is en driekwart deur die termyn van die Studenteraad (SR) vir 2015/16...

Aanstelling van BEO Direkteur - Prof Johann Kirsten

Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) aan die Universiteit Stellenbosch kondig graag aan dat professor Johann Kirsten as die nuwe Direkteur van die BEO...

Navorsers aan US ontwikkel ‘n snel-diagnostiese toets vir TB

'n Snel-diagnostiese toets vir tuberkulose (TB) wat by die versorgingspunt gebruik kan word, is ontwikkel deur 'n span wetenskaplikes van regoor die wêreld...
Subscribe to