Skip to main content

Kinderjare-trauma dra by tot verstandelike probleme van vroue met MIV

Die lidtekens van kinderjare-trauma lê baie dieper as die emosionele en/of fisiese mishandeling wat 'n kind ervaar – navorsing het getoon dat dit lewenslank 'n...

Voorbereiding vir Rio kry spoed

Lede van die Maties Parasport-klub neem tans aan verskillende kompetisies oorsee deel in 'n finale poging om hul plek in die Suid-Afrikaanse span vir die 2016...

Naweek van gemengde welslae vir Steinhoff Maties Hokkie

Die twee voorste klubs in die Westelike Provinsie se Grootuitdaagliga, Steinhoff Maties en WPCC​, het mekaar die afgelope naweek op Coetzenburg gepak en die...

Afrika kán floreer

​Woensdag (25 Mei) vier ons Afrikadag. In twee meningsartikels in onderskeidelik The Conversation en Cape Argus, skryf skryf Gerrie Swart van die Departement...

Leierskap in Onderwys-kortkursus bekendgestel

Die Fakulteit Opvoedkunde in samewerking met die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskapontwikkeling (FVZS Leierskapinstituut) het onlangs die...

Nuwe kantoor bevorder doktorale studies

'n Toegewyde Doktorale Kantoor is by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch (US) gevestig om die toenemende...

FGGW verbind tot die skep van ‘n inklusiewe leeromgewing

As deel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se voortgesette verbintenis om die kampuskultuur te verander, is dr Maria Christodoulou onlangs...

Maties Gimnasium maak dit maklik om aan te sluit

​Jy wil nie in 'n tou staan om by die gimnasium te registreer nie? Jy het jou toegangskaart by die huis vergeet? Jy wil nie vir twee jaar aansluit nie? Met 'n...

Die soeke na kennis en begrip in die natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe

Daar is baie in die "harde" wetenskappe wat ons nie verstaaan nie, of selfs nooit sal weet nie. Só skryf Prof. Doug Rawlings, voormalige waarnemende dekaan van...

‘Besigheid is ’n oefening in gesonde verstand’

​Die stigter van Mantelli’s biskuitjies, Simon Mantell, het verlede Vrydag ’n Leader’s Angle-aanbieding oor die onderwerp “Turning obstacles into opportunities”...
Subscribe to