Skip to main content

Persone met gestremdhede kry moeilik toegang tot gesondheidsorg

Baie Suid-Afrikaners, veral dié in landelike gebiede, sukkel steeds om toegang tot bekostigbare en kwaliteit gesondheidsorg te kry. Persone met gestremdhede, in...

Bestuur van indringerbome moet dringend hersien word

Wetenskaplikes van verskeie van Suid-Afrika se grootste omgewingsorganisasies waarsku dat die bestuur van indringerspesies, en spesifiek indringerdennebome in...

Kennis is mag in die stryd teen melanoom

'n Melanoom-kenner van die MD Anderson Kanker-sentrum by die Universiteit van Texas in die Verenigde State, het onlangs besoek afgelê by die Universiteit...

Opgedateerde brosjure oor navorsingsleerstoele, sentrums van uitnemendheid beskikbaar

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (28 Junie 2016) ʼn opgedateerde brosjure van die US se...

Dwelmgebruikers moet gehelp word, nie benadeel word nie

Beleid oor dwelms moet die rehabilitasie, eerder as die kriminalisering, van gebruikers bevorder om sodoende jong mense te beskerm en toekomstige dwelm-verwante...

Universiteit Stellenbosch en Security Watch Afrika onderteken ooreenkoms

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en Security Watch Africa (SWA), ʼn prominente sekerheidsinstansie in Wes-Afrika, het Vrydag 24 Junie ʼn ooreenkoms van...

Prof Joan Hambidge tot US-raad verkies

Prof Joan Hambidge, akademikus in die Skool vir Tale aan die Universiteit van Kaapstad en ʼn openbare intellektueel, is deur lede van die Universiteit...

Maties onder 200 jong inspirerende Suid-Afrikaners

Twee oud-Maties en een huidige Matie is pas ingesluit in die Mail & Guardian se 2016 lys van die 200 mees inspirerende Suid-Afrikaners onder die ouderdom van 35...

Matie-atlete verower vier medaljes by Afrika-kampioenskap

​Matie-atlete het vier medaljes huis toe gebring van die Afrika Senior Atletiekkampioenskap wat van 22-26 Junie in Durban gehou is. Suid-Afrika het altesaam 33...

Nuwe US Taalbeleid bevorder toegang en meertaligheid

Verklaring deur mnr George Steyn, Raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (22 Junie 2016)...
Subscribe to