Skip to main content

SANZAF sit ondersteuning aan verdienstige studente voort

Te danke aan die ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Nasionale Zakáh-fonds (SANZAF) het 56 studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) vanjaar beurse ter...

Mandela Week @ Universiteit Stellenbosch 2016

Dit is weereens die tyd van die jaar wanneer personeel en studente deur vrywilligerswerk kans te kry om tot sosiale impak by te dra. Op institusionele vlak is...

Voorstaander vir landelike gesondheid aan die stuur van Ukwanda

Landelike gesondheid is meer as 'n beroep vir prof Ian Couper, die nuwe direkteur van die Ukwanda Sentrum vir Landelike Gesondheid. Hy is van mening dit is sy...

Maties verteenwoordig SA op netbalbaan

Vier spelers van die Maties-netbalklub is in die Suid-Afrikaanse o.21-span opgeneem om komende naweek in 'n toetsreeks teen Wallis te speel. Die o.21-spanne se...

Matie-atlete presteer oorsee in aanloop tot Afrika-kampioenskap

Suid-Afrikaanse atlete het die afgelope paar weke ’n reeks indrukwekkende vertonings gelewer, en Maties se eie Justine Palframan en Jean-Maré Senekal het...

Nuwe ‘vervlegte-leer’-MBA in 2017

Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) stel in 2017 ’n nuwe Vervlegte-Leer-MBA oor twee jaar bekend om sy aanbod van ’n Voltydse MBA oor een jaar...

Leer meer oor Suid-Afrika se toekomsby die USB

​Die USB bied op Woensdag, 22 Junie ʼn Alumni-werkwinkel oor die toekoms van Suid-Afrika aan. Hierdie interaktiewe werkwinkel word aangebied deur die USB se prof...

FGGW-student ontvang gesogte Mensa-beurs

'n Nagraadse student in verpleegkunde aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Luna Chencinski, is een van twee studente aan die Universiteit...

KI van volstruise verder uitgepluis

Die langtermyn-doelwit om die teling van volstruise op 'n sterker wetenskaplike voetstuk te plaas én kundigheid daaroor aan die plaaslike bedryf te verskaf, het...

Amerikaanse student is beste in hortologie by Maties

​Sterstudent Trevan Flynn is op vele vlakke 'n waardige ontvanger van die 2015 HORTGRO Science/Daan Strydom-toekenning as die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Subscribe to