Skip to main content

Opgedateerde brosjure oor navorsingsleerstoele, sentrums van uitnemendheid beskikbaar

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (28 Junie 2016) ʼn opgedateerde brosjure van die US se...

Dwelmgebruikers moet gehelp word, nie benadeel word nie

Beleid oor dwelms moet die rehabilitasie, eerder as die kriminalisering, van gebruikers bevorder om sodoende jong mense te beskerm en toekomstige dwelm-verwante...

Universiteit Stellenbosch en Security Watch Afrika onderteken ooreenkoms

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en Security Watch Africa (SWA), ʼn prominente sekerheidsinstansie in Wes-Afrika, het Vrydag 24 Junie ʼn ooreenkoms van...

Prof Joan Hambidge tot US-raad verkies

Prof Joan Hambidge, akademikus in die Skool vir Tale aan die Universiteit van Kaapstad en ʼn openbare intellektueel, is deur lede van die Universiteit...

Maties onder 200 jong inspirerende Suid-Afrikaners

Twee oud-Maties en een huidige Matie is pas ingesluit in die Mail & Guardian se 2016 lys van die 200 mees inspirerende Suid-Afrikaners onder die ouderdom van 35...

Matie-atlete verower vier medaljes by Afrika-kampioenskap

​Matie-atlete het vier medaljes huis toe gebring van die Afrika Senior Atletiekkampioenskap wat van 22-26 Junie in Durban gehou is. Suid-Afrika het altesaam 33...

Nuwe US Taalbeleid bevorder toegang en meertaligheid

Verklaring deur mnr George Steyn, Raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (22 Junie 2016)...

Studente verskuif grense van hul gemaksones

​Studentwees gaan oor meer as net studies – dit gaan ook oor geleenthede om die grense van gemaksones te verskuif en te groei as persoon en Suid-Afrikaner. Drie...

Departement Sportwetenskap vier 80ste verjaardag

Die Departement Sportwetenskap vier op 1 Julie 2016 sy 80ste verjaardag. Prof Floris van der Merwe, buitegewone professor in dié department, vertel meer oor sy...

Meer as 1000 onderwysers en leerders sal SUNCEP-vakansieonderrig-sessies bywoon

Die Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) in die Fakulteit Opvoedkunde se span sal tydens die skoolvakansie die gasheer wees van 15 verskillende onderriggeleenthede...
Subscribe to