Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het vandag as deel van die vieringe vir sy 60ste herdenking 'n nuwe logo onthul. Prof Jimmy Volmink...
Die Universiteitskoor van Stellenbosch onder leiding van André van der Merwe, is die groot wenner by die agtste Internasionale Koorspele in Rusland wat Saterdag...
ʼn Nuwe era breek binnekort vir die Universiteit Stellenbosch (US) aan met ʼn vrou wat vir die eerste keer as Registrateur aangestel word. Dr Ronel Retief (45)...
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch gaan saam met navorsers van Conservation International (CI) en vyf ander top universiteite wêreldwyd werk om...
Dr Annerine Roos, ʼn navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), is onlangs genooi om haar...
’n Student en atleet van die Universiteit Stellenbosch, Justine Palframan, is ingesluit by die Suid-Afrikaanse Olimpiese span vir Rio2016. Justine, wat goud...
'n Nuwe navorsingseenheid wat daarop toegespits is om TB-middels veilig en toeganklik vir kinders te maak, het onlangs sy deure by die Brooklyn-longhospitaal...
Hy het dubbele burgerskap van Marokko en Frankryk en studeer in Nederland. Reda Berrada wat al na Mexiko en Brasilië gereis het is iemand wat al die wêreld...
Maties Basketbal se mansspan het nie net algeheel sesde gekom in sy eerste USSA-toernooi nie, maar het in die proses ook gekwalifiseer vir die Varsity Sports...