Skip to main content

Mandela Week maak ’n verskil

Personeel en studente aan Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope week (18-22 Julie) bewys dat selfs die kleinste goeie daad 'n groot verskil in iemand...

Leerders baat by vakansieprogram

​Maties Sport is daartoe verbind om geleenthede vir positiewe interaksie tussen US-studente, US-personeellede en plaaslike gemeenskappe te bevorder. ’n Groep...

Maties wil ander inspireer as Stb-sportambassadeurs

​Verskeie Matie-atlete en 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch het rolle as Stellenbosch-sportambassadeurs aanvaar. Die Stellenbosch Sport Ambassadors...

Doktorale kandidaat se eerste digbundel gepubliseer

​Die eerste digbundel uit die pen van me Sindiswa Busuku-Mathese, ʼn doktorale kandidaat van die Nagraadse Skool van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe...

PhD-student ontvang Timothy Dow Adams-toekenning

Nick Mdika Tembo, 'n PhD-kandidaat in die Departement Engels by die Universiteit Stellenbosch (US), is vanjaar se mede-ontvanger van die Timothy Dow Adams...

Gebaretaal-verwante kursusse help onderwysers van Dowe studente met nuwe kurrikulum

Verlede jaar is die eerste Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) kurrikulum nasionaal in Suid-Afrika uitgerol nadat dit eers as 'n loodsprojek by die De la Bat...

Studie wys hoe Afrikaanse musiekplaat-opnames land se geskiedenis weerspieël

"Terwyl baie navorsers wat oor Suid-Afrika se geskiedenis skryf ons geskiedenis uit 'n politieke perspektief bekyk, is my navorsing 'n poging om na die...

Tygerberg Gospelkoor op ‘n hoë noot

Toe Terrence Mngomezulu in 2014 as eerstejaar- MB,ChB-student per toeval hoor hoe 'n paar studente gospel-liedjies sing as tydverdryf, is die saadjie om 'n...

Nuwe boek wys hoe naaldekokers kan help om stand van water te monitor

Suid-Afrika se 162 sonliefhebbende naaldekoker-spesies is nie net pragtig op die oog nie, maar kan ook bewaringskundiges, waterbestuurders en boere help om die...

Tygerberg-kampus vier Mandela-dag

​Personeel en studente op die Tygerberg-kampus het vanjaar weereens Mandela-dag gevier in die gees van omgee, gee en deel waarvoor hulle bekend is. Die...
Subscribe to