Skip to main content

Die soeke na kennis en begrip in die natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe

Daar is baie in die "harde" wetenskappe wat ons nie verstaaan nie, of selfs nooit sal weet nie. Só skryf Prof. Doug Rawlings, voormalige waarnemende dekaan van...

‘Besigheid is ’n oefening in gesonde verstand’

​Die stigter van Mantelli’s biskuitjies, Simon Mantell, het verlede Vrydag ’n Leader’s Angle-aanbieding oor die onderwerp “Turning obstacles into opportunities”...

Skink nog ’n doppie daar –of dalk nie?

Ja. Maar. Tóg. In sommige gevalle juis nié. Daar is nie net een maklike antwoord op die vraag oor watter moontlike gesondheidsvoordele Suid-Afrikaanse wyn en...

Rektor en NOS-studente kry praktiese ervaring in laboratorium

​Prof Wim de Villiers, Rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs saam met die Nagraade Onderwyssertifikaat- (NOS-) studente wat spesialiseer in...

Terugvoer vanaf taakspan oor verkragtingskultuur

​Vroeër hierdie jaar het die Rektor se Bestuurspan (RBS) ʼn taakspan oor verkragtingskultuur in die lewe geroep. Oor die afgelope twee maande het die Taakspan...

Akademici steun Gordhan

In 'n brief wat op 20 Mei 2016 in Business Day Live gepubliseer is, het 'n aantal akademici onder wie prof Stan du Plessis, dekaan van die US Fakulteit...

Raadsbeginsels oor US-taalbeleid: Afrikaans bevorder én Engelse studente nie uitgesluit

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Saterdag 21 Mei 2016 by ʼn spesiale vergadering prinsipiële vertrekpunte met betrekking tot die Taalbeleid...

US-personeellede ontvang nasionale toekennings

Twee personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (19 Mei 2016) nasionale erkenning ontvang vir hul bydrae tot navorsings- en...

Sonderlinge musiek by SIKMF

Die musiekprogramme van die 13de Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) se tien aandkonserte is pas bekend gestel. Musiekliefhebbers sal die...

Verkiesing van US raadslid vir die termyn 22 Junie 2016 tot 01 April 2018

​KENNISGEWING AAN LEDE VAN DIE KONVOKASIE VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Verkiesing van US Raadslid vir die termyn 22 Junie 2016 tot 01 April 2018 Lede van...
Subscribe to