Skip to main content

Matie-fietsryer as Afrika-kampioen gekroon

​Matie-fietsryer Mariske Strauss (24) het beserings en ’n slegte val die vorige week te bowe gekom om die afgelope naweek as die Afrika-bergfietskampioen...

Iimbovane se werkswinkel oor miere wen by SciFest Africa

By die onlangse SciFest Africa het 'n praktiese werkswinkel oor die wonderwêreld van miere en hulle verwantskap met biodiversiteit, die Iimbovane Uitreikprojek...

Cape Union Mart-baas deel sy sakewysheid by USB-Direkteurstafel

​Prof Piet Naudé, direkteur van die USB, het onlangs die uitvoerende voorsitter van die Cape Union Mart Groep, Philip Krawitz, as gasspreker by 'n USB...

Ross Universiteit Skool van Veterinêre Medisyne teken eerste toelatings-ooreenkoms in SA met US

Die Skool van Veterinêre Medisyne van Ross Universiteit (RUSVM) het aangekondig dat dit ʼn wetlike toelatingsooreenkoms met die Universiteit van Stellenbosch...

Nuwe tale kom maklik vir dr Alex Andrason

Yslands, Pools, Sweeds, Frans, Spaans, Russies, Engels, Mandinka, Afrikaans en Xhosa. Dis 'n mondvol tale wat dr Alex Andrason, 'n navorser by die Universiteit...

USB-gemeenskap in skok ná die dood van dr Kobus Serfontein

Die direkteur van die USB, prof Piet Naudé, het verlede week die skielike dood van dr Kobus Serfontein, die hoof van Leierskapstudies by die USB, aangekondig...

US gasheer vir historiese vergadering van numeriese en toegepaste wiskundiges

Die eerste SANUM* vergadering het in 1975 plaasgevind toe twee prominente wiskundiges, Prof. Lothar Collatz (1910-1990) van Duitsland en Dr Fritz John (1920...

Rektor praat oor verkragting, 'verkragtingskultuur' en kampusveiligheid

Veiligheidsmaatreëls, wetgewing en dissiplinêre stappe kan dalk as afskrikmiddel dien vir die verkragting en aanranding van vroue, maar dit sal nie...

Vrouestudent lê klag van verkragting; verdagte gearresteer

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vanoggend (Saterdag 2 April 2016) in kennis gestel van ʼn beweerde* [sien onder] verkragting van ʼn vrouestudent in die...

Personeellede van Universiteit Stellenbosch aangewys as gehoorgunstelinge by internasionale konferensie

Personeellede van Universiteit Stellenbosch aangewys as gehoorgunstelinge by internasionale konferensie Die tweede konferensie oor legitimeringskodeteorie...
Subscribe to