Die Internasionale Organisasie vir die Studie van die Ou Testament (IOSOT) se eerste konferensie op die Afrikavasteland vind van 4 tot 9 September 2016 by die...
Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategiese Inisiatiewe en Internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch, is Vrydag (2 September 2016) met ʼn eregraad...
Was jy al ooit in ʼn situasie waar iemand aan gifstowwe blootgestel is en jy geen idee gehad het wat om te doen nie? Handige inligtingskaarte met riglyne oor die...
Vandag (2 September 2016) word Loslitdag gevier om opnuut die uitdagings wat persone met gestremdhede daagliks in die gesig staar te beklemtoon. In ʼn artikel...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Vandag (1 September 2016) het die Universiteit Stellenbosch 'n nuwe aanstelling in die herbedinkte pos van Studentedekaan verwelkom. Me Tonia Overmeyer...
As deel van hul Mandela Dag-aktiwiteite het die Universiteit Stellenbosch (US) Studenteraad (SR) het in Julie vanjaar 'n projek bekend gestel wat gesinne 'n...
'n Konferensie om pertinente kwessies in die hoëronderwys aan te spreek, het geeïndig in 'n vurige debat oor onder andere die transformasie van die kurrikulum...
Droom van toegang vir Jan Alleman gou werklikheid Hy was al 'n konsultant vir die Springbokke, die Proteas en elite sokkerspelers, hy was 'n hoof- mediese...
Maties sal hul 2016 Varsity Netbal-veldtog volgende week tuis afskop wanneer hulle die verdedigende kampioen NWU-Pukke Maandag 5 September in die Coetzenburg...