ʼn Hoëvlak-Duitse afvaardiging het die positiewe impak van MIV-toetsing in gemeenskappe eerstehands aanskou gedurende ʼn besoek aan gemeenskapstoetsterreine wat...
Regter Zak Yacoob, afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, is die spreker by die jaarlikse Russel Botman Gedenklesing. Die lesing ter nagedagtenis aan die...
Hemelbesem en Internasionale Woordeboekdag Maandag 16 Oktober is Internasionale Woordeboekdag. Dit is ook die dag waarop die Woordeboek van die Afrikaanse Taal...
Die Steinhoff Maties-krieketspeler Kyle Simmonds is besig om sy drome in realiteit te verander. Simmonds is ‘n tweedejaar-student aan die Universiteit...
Nadat hy nie sy opstel vir verlede jaar se Schroders-opstelkompetisie betyds kon voltooi nie, het Ruan Erasmus, 'n meesterstudent in Ekonomie, daarvoor...
Nuwe kennis wat deur middel van genomika (die studie van 'n organisme se gene en hul funksies) geproduseer word, sal aanhou om effektiewe medisyne te lewer en...
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat die JS Gericke Biblioteek voortaan bekend sal staan as Universiteit Stellenbosch Biblioteek Stellenbosch...
Digitale tegnologieë, veral slimfone, het so 'n integrale deel van ons lewens geword dat dit moeilik is om die lewe daarsonder voor te stel. Vandag spandeer...
Geweld op grond van gender is ʼn beduidende dog voorkombare hindernis tot geslagsgelykheid. In reaksie op die toenemende bedreiging van geweld van hierdie aard...