Skip to main content

Erasmus+ Uitruil na Universiteit van Bologna

Prof Billy Boshoff van die Eenheid vir Konstruksiemateriale (UCM) het besoek afgelê aan die Universiteit van Bologna vir 'n week gedurende Mei 2017 as deel van...

#WomenofSU – Fokus op Dr Christine Steenkamp

In die laat negentigerjare het dr Christine Steenkamp fisika by die Universiteit Stellenbosch (US) begin studeer en nooit kon dink dat sy ʼn dekade later as ʼn...

Opening van nuwe en verbeterde Van der Sterr-kompleks gevier

’n Feniks wat verrys uit die as. Dit is hoe prof Johan Malan, waarnemende dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit...

Voedselsekuriteit Inisiatief verwelkom eerste nadoktorale genoot

Die Voedselsekuriteit Inisiatief van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe het sy eerste nadoktorale navorser verwelkom. Dr Sandra Boatamaa...

MTh met 'n fokus op gender en gesondheid

​​​MTH met 'n fokus of gender en gesondheid​ Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Kerk van Swede, bied 'n besonderse...

Etiese leierskap kernbelangrik in organisasies

Etiese leierskap kan organisasies help om meer effektief te funksioneer en onetiese gedrag in die werksplek aan bande te lê. Só het prof Amos Engelbrecht van...

Jaarlikse Graduandi Werwingsprogram en Loopbaanuitstallings

Loopbaanontwikkeling is op twee pilare gebaseer – die eerste verteenwoordig selfkennis, en die tweede kennis van die wêreld van werk. Die jaarlikse Graduandi...

Is daar rede tot kommer oor hepatitis E?

​Hepatitis E geniet baie min publisiteit vergeleke met sy meer bekende familielede, hepatitits A, B en C, maar volgens viroloë van die Universiteit Stellenbosch...

Ondersteuning aan die Tygerberg-kampusgemeenskap

​Die FGGW-dekaan, Prof Jimmy Volmink, het onlangs goeie nuus oor ondersteuning aan die Tygerberg-kampusgemeenskap gedeel: • Sedert die begin van die jaar kon...

Toegang tot Botaniese Tuin

​US-personeel en –studente word daaraan herinner dat hulle hul personeel- of studentekaarte moet gebruik vir gratis toegang tot die Botaniese Tuin. Vriende wat...
Subscribe to