Die aand was sprokiesmooi met ongeveer 75 gaste, insluitend voor- en nagraadse studente en dosente. Diè jaar is ons eregaste, Proff Pierre Ackerman en Tim...
Informatief, inspirerend, relevant, uitdagend, bemagtigend en stof tot nadenke. Dít was 'n paar van die woorde wat deur kursusdeelnemers gebruik is om vanjaar...
Toe MK Nompumza, nou 'n vierdejaaronderwysstudent, in 2014 by die Universiteit Stellenbosch ingeskryf het, het hy dit gedoen met die voorneme om volle...
Konferensies soos die jaarlikse Streeknavorsingskonferensie vir Opvoedkunde-studente (ESRRC) het groot waarde en navorsers, studente en studieleiers behoort...
Die Tygerberg-kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) ontwikkel in 'n landskap wat die oorspronklike endemiese plantegroei van die gebied weerspieël. Deur...
A group of 25 municipal officials and educators from Technical Vocational Education and Training (TVET) colleges in the Western Cape attended the first Water...
My naam is Colin Peterson en ek maak deel uit van die Tygerberg Kampusbeheer-span. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer in die...
Sonder 'n gevoel van omgee kan daar ook geen gevoel van gemeenskap wees nie. Hierdie woorde deur Anthony D'Angelo het goed gepas by die vieringe van Donderdag...
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se topdosentkompetisie is Vrydag, 6 Oktober, met 'n glansryke geleentheid by Clos Malverne Restaurant buite...