Skip to main content

US Planteteelt-laboratorium: 'n sleutelspeler in nasionale Koringteelt Platform

Die Universiteit Stellenbosch se Planteteeltlaboratorium (US-PTL) is 'n sleutelspeler in 'n nasionale inisiatief wat daarop gemik is om die opbrengs en...

Maak gereed vir die US se sportdag vir personeel

​Die Afdeling Menslike Hulpbronne Welwees nooi alle US-personeellede uit om aan ons 5 de Jaarlikse Sportdag vir Personeel deel te neem. Datum: 30 November 2017...

USAf reik verklaring uit oor ‘Studente-gelde Kommissie’ se verslag wat uitlek

In ʼn verklaring wat op Sondag, 29 Oktober 2017, vrygestel is, het Universiteite Suid-Afrika (USAf) hul kommer uitgespreek oor die wyse waarop die verslag van...

Vroueregte nie ten volle in Afrika geïmplementeer

Die skending van vroue se menseregte vier hoogty in Afrika, het prof Annika Rudman van die Departement Publiekreg aan die Universiteit Stellenbosch op Donderdag...

Konvokasievergadering op 23 November gehou

​Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en hulle metgeselle word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 23...

Personeelkorting

​Alle Personeel wat kwalifiseer vir personeelkorting of gedeeltelike personeelkorting t.o.v. HULSELF, GADE of KIND, kan op SUN-E-HR voor of op 08 Desember 2017...

Stellenbosch Thuthuka vier ʼn dekade van ‘lewens verander’

Vanjaar is die 10 de bestaansjaar van die Stellenbosch Thuthuka Program. Stellenbosch Thuthuka Is ʼn vlagskipprogram in die Skool vir Rekeningkunde by...

Veekundige prof Kennedy Dzama se navorsing vereer

Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekundiges (SAV3) het die waardevolle navorsingswerk erken wat verrig word deur prof Kennedy Dzama van die Universiteit...

AvOL deelnemers van Skool vir Rekeningkunde in Top 6

Michiline Meyer en Wilmarie Grobbelaar van die Skool vir Rekeningkunde het hulle navorsingstuk “ Facilitating transformation in education: a multi-dimensional...

Só word geskiedenis gemaak: Onvertelde stories sien die lig danksy toelaag van R11.7m

Die onvertelde stories van Suid-Afrikaners wat in die verlede oor die hoof gesien is en deur die geskiedenis opsy gelaat is, gaan die lig sien te danke aan ʼn...
Subscribe to