Skip to main content

Wêreldkundiges in Kaapstad om veranderende MIV/VIGS-epidemie te bekyk

MIV/VIGS-kundiges van vyf kontinente oor die wêreld heen vergader van 13 tot 15 November 2017 in Kaapstad, Suid-Afrika, om die dinamiek van 'n veranderende MIV...

​Verslag van die kommissie oor universiteitsfooie

President Jacob Zuma het die verslag van die kommissie van ondersoek na universiteits- en hoër onderrig fooie amptelik bekend gemaak. Die kommissie, onder...

Jason Evezard: Hy raak sport (en studies) baas

By die onlangse Maties Sport-toekenningsaand is die Maties-waterpolospeler Jason Evezard twee keer na die verhoog geroep – een keer om volkleure vir sy...

Mandela Rhodes-beurs toegeken aan Opvoedkunde-student

​Skaars 'n maand nadat hy twee Rektorstoekennings ontvang het – ​een vir uitnemende leierskap en een vir uitnemende dienslewering​ – het die onderwysstudent MK...

Studente wen reis na Londen ná virtuele sukses op aandelebeurs

Twee studente van die Universiteit Stellenbosch het 'n reis na Engeland om die aandelebeurs in Londen te besoek en R12500 elk gewen ná hulle koning gekraai het...

Insek massakweking werkswinkel kom na Suid-Afrika

Die oplossings vir hongersnood en die verwoesting van ons planeet mag dalk lê in ‘n onwaarskynlike plek, in ons kleinste en mees onopsigtelike vriende, die...

Suid-Afrikaanse entomopatogeniese nematodes het die vermoë om die swammuggie pes te bestry

Swammuggies is 'n ernstige pes in Suid-Afrika se bedekte boerderye en beskadig gereeld verskeie gewasse. Die larwes van die swammuggie kom in die grond voor en...

Naspers borg twee Mandaryns-dosente by US, kondig Chinese ambassadeur aan

Die Chinese ambassadeur in Suid-Afrika, sy eksellensie Lin Songtian, het vanmiddag (Vrydag 10 November) aangekondig dat Naspers twee addisionele Mandaryns...

Ry die Fietstoer vir #Maties100-beurse

Of jy nou reeds vir die Kaapstadse Fietstoer van 2018 ingeskryf het, of dit moontlik nog oorweeg, waarom gebruik jy die geleentheid om fondse vir studentebeurse...

US-inisiatiewe om water te bespaar

Die Universiteit Stellenbosch het verskeie intervensies om water te bespaar geïmplementeer - van die opvangs van gryswater vir hergebruik tot die grootskaalse...
Subscribe to