Skip to main content

Stellenbosse Regshulpkliniek verskuif

​Die Regshulpkliniek, wat al talle mense in die Bolandstreek bygestaan het, spog vanaf 11 Desember 2017 met 'n nuwe adres. As deel van die strategiese doelwitte...

US Internasionaal kantoor gesluit op Vrydag 15 Desember

​Neem asseblief kennis dat US Internasionaal hul jaareindfunksie op Vrydag, 15 Desember hou. Die kantoor sal vir die dag gesluit wees.

Weer 'n A vir insekkenner prof Michael Samways

Insekbewaringskundige prof Michael Samways van die Universiteit Stellenbosch se Departement Bewaringsekologie en Entomologie is weer eens as 'n A-geëvalueerde...

US stel Afrikasentrum vir Akademieskap bekend

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (24 November 2017) die Afrikasentrum vir Akademieskap tydens die vieringe van Afrika Universiteite Dag...

Universities SA spreek sy kommer uit oor vermindering in fondse vir navorsingsontwikkeling

​Universities SA (USAf) het 'n verklaring vrygestel waarin kommer uitgespreek word oor die vermindering van fondse vir navorsingsontwikkelingKlik hier om die...

Soeklig val op Taal by US-Konvokasie-vergadering

​Die Universiteit Stellenbosch (US) bly verbind tot die gebruik van Afrikaans - tesame met Engels - as onderrigtaal in die konteks van inklusiwiteit en...

Goodbye 2017...Hello 2018

Reflecting on another year, the staff at the Central Analytical Facilities are proud to have achieved several positive outcomes during 2017. Plans for new...

Verskeie faktore belemmer grondhervormingspogings

Die sukses van grondhervormingspogings word in die wiele gery deur, onder meer, swak landbou-ondersteuningstelsels, burokrasie, en 'n gebrek aan goeie...

US vereer gelyke regte aktivis, Simon Nkoli

Die Universiteit Stellenbosch (US) het verseker dat die naam van die anti-apartheidstudenteleier, gay regte kampvegter, gelyke regte voorstander en HIV/Vigs...

Science Showcase

CAF took part in the Faculty of Science's first Science Showcase event on 17 November where the latest research projects were introduced. These included...
Subscribe to