Skip to main content

US-doktorale studente ontvang gesogte beurse

Drie doktorale studente van die Universiteit Stellenbosch (US) is Woensdag (8 November 2017) in Johannesburg met L'Oréal-UNESCO Regional Fellowships For Women...

SA vroue en diabetes

​Wêrelddiabetesdag word op 14 November gedenk en 2017 se tema is Vroue en diabetes – ons reg op ʼn gesonde toekoms. Vroue is gewoonlik die primêre versorgers in...

Slim watermeter nou by 100 skole bekendgestel

Die slim watermeter, ontwikkel deur prof Thinus Booysen van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch gaan...

Ons vleisgeregte, maniere van vleis gaarmaak kom van vêr

Suid-Afrikaners hou van hul vleis soveel so dat ʼn maaltyd daarsonder nie as ʼn maaltyd beskou word nie. En dis nie net hoender, lam, bees of vark nie; ander...

Herformulering van Markowitz se teorema gee verrassende resultate

'n Verbeterde weergawe van die beroemde Markowitz se teorema kan potensieel aangewend word om nie net die volgende finansiële krisis meer akkuraat te voorspel...

Chroniese niersiekte is steeds ‘n groot uitdaging in Afrika

​Nagenoeg 3 miljoen mense met chroniese nierversaking wêreldwyd ontvang niervervangingsbehandeling elke jaar. Maar tussen 4.9 miljoen en 9.7 miljoen benodig nog...

Natuurwetenskappe vereer beste student

Me. Jana Botha, tans 'n nagraadse student in chemie, het die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir 2016 ontvang vir volgehoue besondere prestasie...

Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet Wendy Barends

​My naam is Wendy Barends en ek maak deel uit van die Tygerberg Kampussekuriteitspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer in die...

Trek ’n vuurhoutjie – ter wille van navorsing

“Sinvolle verwoesting” is hoe dr. Richard Walls die navorsing beskryf waarby hy betrokke is as hoof van die Universiteit Stellenbosch se eenheid vir...

Oorrolproses van modules op SUNLearn vir 2018

Beste kollega, Dit is weereens daardie tyd van die jaar wanneer ons begin gereed maak vir die oordra van alle geregistreerde kursusse/modules op die SUNLearn...
Subscribe to