Skip to main content

Aansoeke nou ingewag: Voltydse PhD-beurse in die Lettere, Geestes- en Sosial Wetenskappe

Die Nagraadse Skool vir Lettere en Sosiale Wetenskappe is 'n HOOP Projek-inisiatief in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappevan die Universiteit...

NNS hernu Leerstoel in die Ekonomie van Sosiale Beleid vir 'n tweede keer

​​Ná uitstekende uitsette oor die afgelope 10 jaar – veral wat betref die lewering van doktorale studente – is die Leerstoel in die Ekonomie van Sosiale Beleid...

Navorsingspublikasie wys US se bydrae tot globale volhoubare ontwikkelingsdoelwitte

Die vinnige opsporing van heuningbedrog; die rol van vroue in die weermag; die verband tussen hartsiektes en geestesgesondheid; loopbaanontwikkeling vir...

Wiskunde-onderrig vir die toekoms

Navorsers van reg oor die wêreld het onlangs in Kaapstad bymekaargekom om hul kennis oor “sinmaking​" (sense-making) in wiskunde-onderrig en -leer te deel en te...

#WomenofSU – Fokus op Prof Nox Makunga

Na die verwerwing van haar doktorsgraad in 2004, het prof Nox Makunga van die Departement Plant- en Dierkunde in 2005 by die Universiteit Stellenbosch (US)...

‘Hokkie is 'n sport van passie en trots’

Een van die onvergeetlikste foto's van die 2017 Varsity-hokkietoernooi wys hoe Maties se vrouehokkiespan hul doelwagter, Nicole la Fleur, toetakel nadat sy 'n...

Spivak: “Ons behoort te bid dat 'die ander' by ons sal spook"

​By die onlangse IPSA-konferensie oor gender, politiek en die staat wat by die Universiteit Stellenbosch aangebied is, het prof Gayatri Chakravorty Spivak besin...

Prof Homi Bhabha besoek die Universiteit Stellenbosch

​ Professor Homi Bhabha, die wêreld voorste na-koloniale literêre teoretikus en Direkteur van die Mahindra Geesteswetenskappe-sentrum by Harvard Universiteit...

#VrouevanUS: ‘Waardigheid en respek vir alle studente’

​Respek en waardigheid. Hierdie twee woorde duik gereeld op in ʼn onderhoud met die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se nuut...

Groot finansiële inspuiting vir navorsing oor infeksiesiektes in Afrika

Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van vyf instellings in Afrika wat voordeel trek uit 'n skenking van byna R102 miljoen (£6 miljoen) uit die...
Subscribe to