Skip to main content

Bewaar jou spesiale verbintenis met ‘n Afrikaanse woord

'n Paar mense leef hul spesiale verbintenis met sekere Afrikaanse woorde uit en koop of borg die woord. Een van die woordkopers is Koos Bekker, 'n media...

iMadiba deur Erhardt Thiel

​Die Matie-alumnus Erhardt Thiel se plan om die wêreld se grootste museum te skep, is stadig besig om vorm aan te neem. Erhardt, 'n fotograaf van beroep, se...

Filmvertoning onthul die stryd met albinisme en opvoeding

Sosiale vooroordeel, familie en opvoeding was enkele onderwerpe wat by die Universiteitsmuseum se vertoning van As We See It, ʼn dokumentêr oor die lewe met...

Toekomstige Maties verken die FGGW

​ʼn Groep van 47 matrikulante van reg oor Suid-Afrika het die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) onlangs as...

Geen kitsoplossing vir vetsugverwante siektes

Suid-Afrika behoort 'n suikerbelasting te implementeer én terselfdertyd goed gestruktureerde, langtermyn navorsingstudies te onderneem wat die Suid-Afrikaanse...

Die US doen verslag oor vordering met geslagsgelykheid

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag (1 Nov 2017) 'n voorlegging aan die Kommissie vir Geslagsgelykheid (Commission for Gender Equality, of CGE) in...

Kompetisie skep geleenthede om praktiese vaardighede te ontwikkel

Stellenbosch-studente wat aan 'n datawetenskapkompetisie, aangebied deur Capitec in samewerking met die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap...

Nadoktorale genote agter die podium

Die gehoor het behoorlik regop gesit en luister na sportwetenskaplike dr Zarko Krkeljas se praatjie oor rugpyn tydens die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse...

Prof Pumla Gobodo-Madikizela ontvang eregraad van Duitse universiteit

Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
Subscribe to