Twee oudstudente van die Fakulteit AgriWetenskappe is vir hul bydrae tot die landboubedryf uitgesonder tydens die jaarlikse streekswye kompetisies van...
Die bakterieë in jou dermkanaal kan leidrade bied oor of jy posttraumatiese stresversteuring (PTSV) ná ʼn traumatiese gebeurtenis sal ontwikkel. PTSV is ʼn...
Twee departementele voorsitters in die Fakulteit Opvoedkunde – dr. Nuraan Davids, voorsitter van die Departement Opvoedingsbeleidstudie, en dr. Michael le...
Die Noord-Kaap is vanjaar die provinsie met die beste spellers. Tien van die dertig pryswenners in die Sanlam WOW Spelkompetisie se eindronde vir Afrikaans...
"Die grootste geskenk wat jy aan vandag se jeug kan gee, is om hulle toe te rus met kritiese denkvaardighede en die vermoë om logies te redeneer, omdat hierdie...
Die Royal Society of South Africa (bekend as die RSSAf) het Prof Bert Klumperman en Prof Guy Midgley ‒ twee wetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch (US...
“Ons wil nie die post-1994 Suid-Afrika red nie – ons wil 'n nuwe land hê." Só het die aktivis en mede-stigter van die Treatment Action Campaign (TAC) Zackie...
“Suid-Afrika is beslis by ʼn keerpunt en as dinge so aangaan, gaan ons oor 'n sosio-ekonomiese afgrond stort." Só het Temba Nolutshungu, direkteur van die Free...
Met die viering van Aartsbiskop Desmond Mpilo Tutu se 86ste verjaarsdag, is dit gepas om na te dink oor die morele waardes wat hy deur die loop van sy lewe...
US alumnus Dalton Odendaal het met voorgraadse student gesels by die Loopbaankafee van die Alumni-betrekkinge Kantoor oor hoe sy passie vir sport en die regte...