Om drie dae saam met 'n groep kollegas, verteenwoordigend van verskillende US-omgewings, deur te bring en oor sake soos rassisme, seksisme, gender en...
Hier is raad vir grondeienaars wat dennebome van hul eiendom wil verwyder in die hoop dat inheemse fynbos weer daar sal teruggroei: doen dit voordat dennebome...
Dekaan se Raadgewende Komitee oor Transformasie – 'n kort oorsig oor vordering Soos u bewus sal wees, is die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Diegene wat in vandag se inligtingsekonomie die inligting beheer, het ook meer mag. Só het prof Joseph Stiglitz van die Universiteit van Columbia en ook ʼn...
Die Vereniging vir Computing Machinery, bekend as ACM, het Prof. Willem Visser van die Universiteit Stellenbosch (US) uitgesonder as een van 'n uitgesoekte...
Die Fakulteit Natuurwetenskappe het onlangs in totaal 12 aanbiedings gedoen by die jaarlikse Stellenbosch Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) se...
Diabetes is tans naas hartsiektes en MIV/vigs die grootste oorsaak van sterftes in Suid-Afrika. Die veelvuldige faktore wat dit veroorsaak is kompleks en om...
Prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe by die US is deur die Internasionale Unie vir Fisiologiese Wetenskappe (IUPS) uitgenooi om te...
Wat het Springbokkaptein Eben Etzebeth en sy All Black eweknie Beauden Barret, in gemeen? Albei het die afgelope maand die nuus gehaal weens konkussie. Voeg...