Die Universiteit Stellenbosch (US) se studente wat uitsonderlik presteer het, is onlangs met Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer. Onder vanjaar...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se topstudente wat uitsonderlik presteer het in areas wat wissel van akademie tot leierskap, sport en sosiale impak, is...
Personeel van internasionale kantore by al vier universiteite in die Wes-Kaap het op Donderdag, 5 Oktober by die Universiteit Stellenbosch byeengekom. Die...
Robert Hemmeter, 'n MSc student ingeskryf by die Universiteit van Stuttgart, het besluit om sy projek te doen in die laboratoria van die Eenheid vir Konstruksie...
Twee kliniese assistente in huisartskunde van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs ʼn welkome finansiële...
Verwys asseblief na die Engelse webblad vir ʼn opsomming van die lesing Foto: Patric Tariq Mellet, Pearl Means, Prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak...
Veroudering word geassosieer met veranderinge in voedingstofvereistes en dieetgewoontes, wat die risiko van voedingstekorte in veral arm gemeenskappe en...
Prof Leopoldt van Huyssteen, Uitvoerende Bedryfshoof van die Universiteit Stellenbosch en voormalige dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe, het die Suid...
Die derde geskeduleerde vergadering vanjaar van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag 27 September 2017 plaasgevind. Die Raad het die...
Ankerinstellings in Stellenbosch moet saamwerk om ontwikkeling tot voordeel van alle inwoners van dié dorp te bevorder. Só het deelnemers aan ʼn gespreksessie...