Terwyl die meeste Suid-Afrikaners nie kan wag vir 'n blaaskans van hulle daaglikse werksroetine nie, is ons eersdaagse graduandi weer gretig om die werkplek te...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se pre-eeufeesfondsinsamelingsveldtog, #US99, wat daarop gemik is om studieskuld te verlig, het ʼn nuwe ambisieuse teiken. Dít...
'n Kansellierstoekenning en meer as 600 BSc-grade is hierdie week tydens die Fakulteit Natuurwetenskappe se gradeplegtigheid toegeken. Die Kansellierstoekenning...
Twee dekades van voortreflike navorsing het aan prof Soraya Seedat die gesogte Kanselierstoekenning vir Navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) besorg...
Akademiese deursettingvermoë en spanwerk tuis, het vir 'n paartjie oorspronklik van Madagaskar, gelei tot onderskeidelik 'n MSc- en PhD-graad in wiskunde van...
Liesl James het altyd daarvan gedroom om 'n fisioterapeut te word. “Ek wou fisioterapie studeer solank as wat ek kan onthou," vertel sy. Haar droom het egter...
Siobhan Clulow (22) van Durbanville het reeds vroeg in haar tienerjare besef dat die lewe nie altyd volgens plan verloop nie. Op ouderdom 17 is sy met Keratitis...
Meer as 350 mediese en gesondheidswetenskapstudente het vandeesweek aan die Universiteit Stellenbosch (US) gegradueer. By die eedafleggingseremonies vir...
Twee MSc-studente van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Genetika, Melt Hugo en Janto Pieters...
Waar jy vandaan kom, hoef nie te bepaal waar jy heen op pad is nie. Dr Nitiksha Wesley het dít opnuut bevestig deur nie net moeilike kinderdae te bowe te kom...