Valskodlingmot (VKM) is een van Suid-Afrika se mees skadelike landbou peste en veroorsaak jaarliks aansienlike skade aan sitrus, perskes, nektariens, appels en...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vanjaar die tuiste vir ʼn hele klompie van die top matrikulante van 2017. Die top drie, Janke van Dyk, Matthys Carstens...
Indien jy in Ingenieurswese as beroep belangstel, of bloot belangstel hoe ingenieurs wetenskap en tegnologie tot voordeel van die mens inspan, MOET jy enige tyd...
Hy is die professor wat 'n lang vergadering met 'n gruwelike woordspeling opkikker. Ook die een wat ná jou voorlegging wil weet hoekom jy juis 'n spesifieke...
10 Januarie: Verklaring deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleidingy met 'n lys van Vrae en Antwoorde oor "befondsing van arm en werkersklasstudente" 8...
Toe sy in 2001 as MIV-positief gediagnoseer is, het Vuyiseka Dubula-Majola (39) gedink sy sal binne ’n paar maande sterf. Vandag – amper 17 jaar later – is sy...
19 Desember 2017 Universiteit Stellenbosch reageer op President se aankondiging oor studentegelde Terwyl daar groter duidelikheid nodig is oor 'n hele aantal...
Gedurende die eerste week op kampus sal jy deelneem aan die Verwelkomingsprogram. Hierdie program sluit bekendstellings aan jou koshuis, private wyk (PSO)...
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied 'n oriënteringsprogram in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en takbiblioteke aan. Die program in die...