Skip to main content

Huisartse lewer beduidende bydrae tot gesondheidsorg

Suid-Afrika se huisartse mag dalk in die minderheid wees, maar hulle lewer ʼn beduidende bydrae tot gesondheidsorg in die land. Hulle help om die...

Verwelkoming van studente aan die Militêre Akademie op Saldanha

Die Militêre Akademie op Saldanha het Woensdagmiddag met trots en grasie 253 studente, waarvan 95 nuwelinge is, in die graadprogram van 2018, wat deur die...

US skop Eeufees af met verwelkomings-geleentheid

Met die verwelkomingsgeleentheid vir eerstejaarstudente en hul ouers op Donderdag 25 Januarie 2018, het die Universiteit Stellenbosch (US) sy Eeufeesjaar...

Kapenaars se hulp gevra vir projek oor Tafelberg

Joey Hulbert is 'n student op 'n missie om Tafelberg te beskerm teen piepklein plantdodende organismes uit ander lande. Om dít te doen, moet hy eers weet watter...

Nuwelinge dié week by die Universiteit Stellenbosch verwelkom

Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom vandeesweek duisende nuwelingstudente by die Universiteit terwyl senior studente volgende week na die kampus...

US wiskundige toon modellering van biodiversiteit op groot skaal is nou moontlik

'n Wiskundige model wat deur Prof Cang Hui van die Universiteit Stellenbosch ontwikkel is, het in 'n internasionale kompetisie gewys dat dit die enkel beste...

#helloMaties - Beste in die klas

Die US is een van Suid-Afrika se beste tersiêre instellings gemeet aan navorsingsuitsette, studente-slaagsyfers en geëvalueerde wetenskaplikes, en geniet...

Thuli Madonsela praat by Teologiese Dag

Belangstellendes word vriendelik genooi na die Teologiese Dag, wat die akademiese jaar van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch (US), inlei. Dit...

Gesamentlike poging om water op Tygerberg-kampus te bespaar

Wes-Kapenaars is reeds geruime tyd daarvan bewus dat die provinsie hom in die kloue van ʼn rampspoedige droogte bevind, waarvoor 'n oortuigende uitkoms nog nie...

#helloMaties - Jippie!!!

​Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar,en is een van die oudste universiteite in Suid-Afrika. Die Universiteit het op 2 April...
Subscribe to