Die “teenmiddel" vir kwaksalwery en skynwetenskap is bewysgebaseerde gesondheidsorg gegrond op betroubare wetenskaplike navorsing, asook behoorlike...
Onderrig is 'n voorreg en 'n groot verantwoordelik – een wat Prof Nuraan Davids, voorsitter van die Departement Opvoedingsbeleidstudie in die Fakulteit...
Dit mag dalk vir baie ʼn verrassing wees, maar meisies vaar beter op skool en op universiteit as hul manlike eweknieë. “Meisies vaar gemiddeld eintlik beter as...
Die wingerd witluis, Planococcus ficus, is 'n ernstige pes van Suid-Afrikaanse wingerde. Swart skimmel groei op heuningdou wat deur die witluise uitgeskei word...
Die Regshulpkliniek, wat al talle mense in die Bolandstreek bygestaan het, spog vanaf 11 Desember 2017 met 'n nuwe adres. As deel van die strategiese doelwitte...
Insekbewaringskundige prof Michael Samways van die Universiteit Stellenbosch se Departement Bewaringsekologie en Entomologie is weer eens as 'n A-geëvalueerde...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (24 November 2017) die Afrikasentrum vir Akademieskap tydens die vieringe van Afrika Universiteite Dag...
Universities SA (USAf) het 'n verklaring vrygestel waarin kommer uitgespreek word oor die vermindering van fondse vir navorsingsontwikkelingKlik hier om die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) bly verbind tot die gebruik van Afrikaans - tesame met Engels - as onderrigtaal in die konteks van inklusiwiteit en...